Neem SA se tuindiens bedryf oor.

Tuindiens.co.za

Bou jou aanlyn koninkryk hier op www.tuindiens.co.za

Hierdie top domain naam is te koop.

  • En die beste daarvan is : Dis in Afrikaans. Mense vertrou Afrikaans.
  • Afrikaanse diensverskaffers wek baie vertroue by Afrikaanse kliënte.
  • Afrikaanse besighede en webwerwe wek fantastiese lojaliteit onder Afrikaanssprekendes.
  • Amal ondersteun Afrikaans!
  • Hierdie webwerf gee slegs tans ‘n paar idees oor wat jy op die domain naam tuindiens.co.za kan bou. Jy kan egter heeltemal jou eie webwerf bou op dit, na gelang van jou eie smaak.

Ons omskep jou tuin in 'n Droom Tuin

Jy kan nou die eienaar word van die Hoogste Outoriteit Internet Domain Naam in die Tuindiens-Industrie in SA.

Presisie Tuindienste.

Wie sal belangstel om die domain te koop:

  • Die beste tuindiens verskaffer in Suid Afrika.
  • Die tuindiens wat die beste diens wil aanvul met die beste domain naam in die tuindiensbedryf. Onthou, jou webwerf is jou venster waardeur die wêreld na jou besigheid kyk. Wees die beste wat jy kan wees.
  • Tuindiens produkte verskaffers.
  • Pensioenarisse wat hul inkomste wil aanvul.

  • Werkloses wat hul eie aanlyn besigheid wil begin.

  • Iemand wat ‘n ekstra inkomste wil genereer.

  • Miskien wil jy dit as ‘n geskenk vir iemand koop.

  • Ek kan jou ook leer hoe om websites te bou indien jy dit ook wil leer.

Wat jy met jou domain naam kan doen:

  • Begin jou eie ‘n aanlyn besigheid.
  • Jy kan dit ook gebruik vir jou eie tuindiens besigheid. Dis die beste naam in SA vir dit, en ‘n Exact Match Keyword Domain.
  • Jy kan die domain ontwikkel met ‘n webwerf wat goed lys op google se soekresultate en die hele Suid-Afrika so bereik.
  • Begin ‘n tuindiens lystings webwerf waar tuindienste jou betaal om gelys te kan word en ook gegradeer kan word en mense die tuindienste kan gradeer met “reviews” in Afrikaans.
  • Jy kan ‘n aanlyn tydskrif oopmaak vir tuine op die webwerf.
  • Jy kan selfs ‘n aanlyn winkel oopmaak op die webwerf en tuintoerusting, gras, sade, tuinmeubels, wendy’s, tuindekor, ens ens ens op dit verkoop.
  • Jy kan ook tuindiens besighede wat te koop is adverteer.
  • Jy kan die werf gebruik om ander se tuisgemaakte tuinprodukte te bemark en verkoop.
  • Laat tuindienste/tuintoerusting verskaffers op die website adverteer.

Hoe kan mens geld maak met die domain?

  • Daar is DUISENDE tuindiens besighede in Suid Afrika. Amper elke tuin in SA gebruik ‘n tuindiens.
  • Jy kan tuindienste ‘n fooi vra om hulle tuindienste te lys op jou webwerf, tuindiens.co.za: dink daaraan. Net 500 tuindienste teen R250 elk is R125,000.
  • Jy kan ook ‘n maandelikse adverteringsfooi vra: net 100 tuindienste teen R100 elk is R10,000 per maand.
  • Jy kan inkomste genereer uit ander advertensiefooie uit.
  • Jy kan geld maak met jou aanlyn winkel.
  • Jy kan altyd die domain weer later herverkoop aan ‘n ander tuindiens wat sou belangstel. Dis die beste naam in die tuindiensbedryf!
  • Ens. ens.

Studie geval: Facebook deurmekaarspul

Help mense om ingeligte besluite te neem met geordende info. Kyk na die deurmekaarspul op Facebook na iemand gesoek het vir ‘n tuindiens maatskappy (click op die link – daar is meer as 10 tuindienste wat baklei vir sy besigheid). Hierdie is ‘n gulde geleentheid om tuindienste op ‘n geordende manier te lys en te gradeer met gebruikers se ondervindinge van ‘n tuindiens. Laat tuindienste adverteer op jou website. As jy net 100 tuindienste lys op tuindiens.co.za teen R100pm is dit R10,000 ekstra inkomste vir jou elke maand.

Eerste Klas Tuindienste vir jou

'n Plekkie vir komplimente

Ek vertrou die mense van tuindiens.co.za. Hulle werk is uitstaande.
Pieter
Pretoria
Ek verkies om in Afrikaans besigheid te doen. Julle professionaliteit is besonders.
Michelle
Kaapstad
Ek kan nou met gerustheid op vakansie gaan. Ek weet my tuin en my diere is in goeie hande.
Kobus
Johannesburg
Die beste diens en die beste pryse. Wat wil mens meer hê?
Thembi
Port Elizabeth

Omskep jou huis in 'n paleis.

Indien u meer wil weet oor ons Vertikale Tuindienste kan u ons gerus kontak

Play Video